
Elke kaartjie sluit in:
πͺ 'n Stylvolle knipmes om met trots te dra
π· 'n Eksklusiewe glas om iets koud uit te geniet
π Toegang tot βn lip-lek-lekker plaas spitbraai
πΊ Regstreekse Springbokke vs ArgentiniΓ« wedstryd op groot skerm!
πͺ Waarom bywoon?
Ondersteun die Beska / Palala Plaaswag β ons eerste linie van verdediging teen misdaad
Kom bou saam aan 'n sterker, meer verbonde gemeenskap waar bure mekaar nog help
Geniet die Boeregasvryheid op sy beste
π£ Belangrike Inligting
Datum: 27 September 2025
Tyd: Vanaf 14:00
Plek: Beska Terrein (kliek vir n plekspykertjie)
Kontant kroeg beskikbaar maar jou koelboks is ook welkom.
Kinders onder 12 jaar is gratis
Onthou: Jou dansskoene, goeie geselskap, en 'n liefde vir die plaaslewe!
π± Bespreek nou β moenie uitmis nie!
β οΈ Slegs 127/400 kaartjies oor β eerste kom, eerste mes! β οΈ
Geen kaartjies sal op die dag verkoop word nie.
π Voltooi om jou plek te bespreek π
Maak asb seker jou kontak besonderhede is korrek.
Bevestiging en bank besonderhede sal aan jou gestuur word.
β οΈ Jou betaling verseker jou bespreking!!β οΈ
π¦ Bonus Aktiwiteite:
Boerdery verwante uitstallings
Veiling van plaas items en handgemaakte ware
Antieke trekker uitstalling
Vermaak en boeresport vir die kinders
π¨βπ©βπ§βπ¦ Almal welkom!
Bring jou vrou, kinders en vriende β dit gaan βn dag wees om te onthou!
ποΈ Aandag Uitstallers?
As jou produk, plaas of boerdery verwant is kontak ons gerus. Ons het nog beperkte plek vir uitstallers.
π©βπΎ Vir navrae WhatsApp:
Lizette 0836597295
Ankia 0610312911